Kanaaen

Bok av Sophia Kapp
Dis 'n liefde wat nooit moes gewees het nie - hy is 'n gewone Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is 'n gesofistikeerde Engelse meisie uit Johannesburg. Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie; dit vra soms net 'n prys wat 'n mens nie weet of jy dit kan betaal nie.