'n Huis vir altyd
Bok av Cecilia Nortje
Milan se lewe is 'n gemors: Haar man is oorlede; sy is vir die eerste keer in haar lewe arm, en haar enigste besitting is 'n vervalle huis op Vaalkrans. Gooi 'n liefdesdriehoek en nuuskierige bure in die mengsel en jy het die perfekte resep vir oorbegin.