20 dinge waarmee seuns struggle / 20 dinge wat my seun moet onthou (eBoek) : Dinge wat seuns vir hulle pa wil se - maar nie kan se nie / Dinge wat pa's vir hulle seuns wil se ... maar nie weet hoe nie

Bok av Johan Smith
Mans maak so moeilik hulle harte vir mekaar oop. En dit des te meer wanneer die onderwerp nie altyd lekker is nie, of A mens ongemaklik kan maak. Weens sy betrokkenheid by die jeug weet Johan Smith wat die dinge is waarmee jongmense stoei, en as pa weet hy hoe moeilik dit is om jou hart oop te maak teenoor jou kinders en die wysheid te deel wat jy op die harde manier moes leer - sonder om te preek. Met 20 DINGE WAARMEE SEUNS STRUGGLE / 20 DINGE WAT MY SEUN MOET ONTHOU gee Johan pa's en seuns dus die beste van twee wrelde: A 2-in-1-boekie met 20 briewe vanuit seuns se perspektief oor die dinge waaroor hulle dink, maar ongemaklik voel om oor te praat, en 20 briewe vanuit A pa se perspektief oor dinge wat hy graag met sy seun wil deel. Onderwerpe sluit in seks, Christenskap, vroue, vriendskap ... eintlik enigiets wat swaar op A man se hart l.