Net soos jy is (eBoek)

Bok av Milanie Vosloo
Milanie Vosloo het een boodskap in haar nuwe dagboek vir vroue: God het jou lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef. Milanie bespreek in NET SOOS JY IS se 366 oordenkings temas soos God se liefde wil jou sen, Hy het lke fasset van jou lief, Hy is lief vir jou verl wanneer jou hart huil, Hy het lmal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak. Die skrywer sal lesers in NET SOOS JY IS oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer h Daarom wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te groei en meer en meer soos Hy te word.