Halftyd (eBoek) : Van suksesvol na betekenisvol

Bok av Bob Buford
Bob Buford glo dat die tweede helfte van jou lewe veel beter as die eerste helfte kan wees. Maar eers moet jy besluit wat jy met die res van jou lewe wil doen ... In HALFTYD fokus Buford op hierdie tyd van verandering - die tyd wanneer mense verder beweeg as die eerste helfte van die spel van die lewe. Dit is A tyd vir nwe lewe en om A nuwe visie te kry vir die tweede helfte, wat nog baie vervullend kan wees. HALFTYD is in drie afdelings verdeel vir die verskillende tye in mense se lewens: Die eerste helfte, halftyd ('n tyd van ernstige nadenke) en die tweede helfte. Dit bevat ook voorbeelde van mans en vroue wat dit reggekry het om A buitengewone lewe in die tweede helfte te h en raad oor dinge wat lesers prakties kan gaan toepas. HALFTYD eindig met verskeie bylae wat besprekingsvrae en A onderhoud met die skrywer insluit.