n Reenboog vir jou dag (eBoek) : Verf jou dag vol vreugde

Bok av John Higgins
Die wyshede in 'N REENBOOG VIR JOU DAG deur John Higgins sal lesers se aandag trek na al die wonderlike dinge om hulle. Die oulike geskenkboekie met blou teks is propvol pragtige, inspirerende aanhalings en teksverse wat die siel sal verkwik en bedoel is om lesers op koers te hou na die beste lewe wat hulle kan h Dit bied hoop, bemoediging, aanmoediging en hulp op gebiede soos: karakter en volharding ware vreugde seninge dankbaarheid sukses die toekoms 'N RENBOOG VIR JOU DAG bevat eenvoudige waarhede wat lewensveranderend is as 'n mens toelaat dat die waarheid daarvan deel word van jou wese.