Bevryding (eBoek) : Jy kan vrykom van bindinge en bose magte

Bok av Hendrik Venter
Wat beteken ware vryheid in Christus? Soveel Christene weet dat Christus hulle vryheid bewerk het, maar besef hulle werklik dat daar magte is wat hulle verhoed om voluit te lewe? Hendrik Venter skryf in BEVRYDING oor die vryheid wat Christene wel het, maar hoe die bose soms hulle geestelike lewe pootjie. Die skrywer ondersoek temas rondom bevryding, waaronder: Wat behels bevryding? Seninge en vloeke Bevryding van onvergewensgesindheid en perfeksionisme Bevryding van skuldgevoelens en vrees BEVRYDING bevat ware lewensverhale wat aantoon hoe maklik dit is om vasgevang te raak en die vryheid wat Christus vir ons het, mis te loop. Gelowiges moet dit insien en die vryheid in Christus wat hulle s'n is werklik lf.