Die lewe na die dood (eBoek) : Wat jy moet weet oor die hemel, die hiernamaals en amper-dood-ervarings

Bok av Hank Hanegraaff
Die hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur na die lewe op aarde. Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In DIE LEWE N DIE DOOD verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms. Die boek is in drie dele verdeel met 60 vrae wat mense dikwels oor die hiernamaals vra. Afdeling 1 - die ewige hemel en aarde met vrae soos: "e;Wat gebeur in die hemel?"e; Afdeling 2 - die oorgang tussen die dood en die hemel met vrae soos: "e;Kan ons verseker wees van lewe n die dood?"e; Afdeling 3 - hoe jou lewe op aarde betekenis het tot in ewigheid met vrae soos: "e;Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?"e; DIE LEWE N DIE DOOD gee lesers 'n duidelike en konkrete verstaan van wat n die dood gebeur.