Begin - nou is die tyd (eBoek) : Beveg vrees. Ontsnap middelmatigheid. Maak 'n verskil.

Bok av Jon Acuff
Kan 'n mens van bladsy tot bladsy skaterlag en terselfdertyd geinspireer word om jou grootste drome uit te leef en middelmatigheid te ontsnap? Beslis! New York Times- en Wall Street Journal-topverkoper-outeur Jon Acuff doen presies dit in BEGIN - NOU IS DIE TYD. Jon bespreek vyf fases in detail wat elke leser tot uitnemendheid sal lei: leer, redigeer, bemeester, oes en lei. Deur hierdie proses sal hulle sien dat dit haalbaar is om uitsonderlik te wees. Naas besprekingsvrae aan die einde van die boek, sluit di praktiese boek ook af met bylae oor 10 maniere om sosiale media in jou guns te laat tel en 10 dinge om te doen as jy werkloos is. Die goeie nuus in BEGIN - NOU IS DIE TYD gee lesers praktiese insigte om hul lewe betekenisvol te maak.