Jy het 'n keuse (eBoek) : 'n Vrou se gids om die regte besluite te neem

Bok av Elizabeth George
Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategiee kan hulle gebruik om die beste besluite te neem? Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET 'N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem. Die riglyne wat Elizabeth bespreek, sluit in: 7 stappe om te volg om besluite te neem Begin die dag reg en hou prioriteite reg Elimineer dinge wat jou tyd mors Gee aandag aan kos en oefening vir meer energie Stel doelwitte om dinge gedoen te kry Beplan meer effektief en eindig goed Elke hoofstuk bevat Bybelsgebaseerde riglyne wat vroue sal help met enige besluit. 'n Bonus in hierdie boek is die Bybelleesplan en die studiegids agterin. Die wenke in JY HET 'N KEUSE sal elke vrou help om meer produktief en geestelik gesen te voel.