Oorwin die stryd teen stres en bekommernis (eBoek)

Bok av Perry Noble
Voel jy gespanne? Angstig? Oorweldig? Jy is nie alleen nie! Tussen finansile worstelinge, huwelikskwessies, gesondheids- en ander alledaagse probleme deur, is dit maklik om te voel dat jy vasgevang is in jou omstandighede. Perry Noble deel uit persoonlike ervaring in OORWIN DIE STRYD TEEN STRES EN BEKOMMERNIS die sleutels om die kettings van angs en wanhoop vir altyd oop te sluit. Perry bou voort op die basis dat alles verander wanneer ons ons fokus van ons omstandighede na Christus verskuif. Perry neem lesers op 'n humoristiese reis vol staaltjies om spanning, kommer, depressie en angs te oorkom sodat ons vry kan wees om oorvloedige, vreugdevolle lewens te lei. God ken ons frustrasies en Hy weet ons sukkel. OORWIN DIE STRYD TEEN STRES EN BEKOMMERNIS beklemtoon dat God groter is as enigiets waardeur ons gaan!