Verander jou gesindheid, verander jou lewe (eBoek) : Verander jou lewe ... binne 30 dae

Bok av Deborah Smith Pegues
Mense se dikwels: "e;Gesindheid is alles!"e; Maar kan dit regtig so 'n groot verskil in jou lewe maak as jy 'n positiewe gesindheid kies? Topverkoper-outeur Deborah Smith Pegues, 'n geakkrediteerde gedragskonsultant, bewys dit in VERANDER JOU GESINDHEID, VERANDER JOU LEWE. Deborah kyk na 30 gesindhede wat jou lewe positief kan verander, soos: Laat vaar woede Wandel in nederigheid Fokus op ander se behoeftes Verwelkom verandering Glo dat God in beheer is VERANDER JOU GESINDHEID, VERANDER JOU LEWE is 'n handige gids vol Skrifgebaseerde beginsels en praktiese strategie om teenproduktiewe gedrag te herken en die pad te vind na gesonder verhoudings en persoonlike groei. Elke hoofstuk eindig met 'n gebed en praktiese wenke en die boek sluit ook af met teksverwysings en aanhalings oor positiewe gesindhede.