Die laaste bruid (eBoek)

Bok av Beverly Lewis
Tessie Miller is die laaste van haar Ou Orde-ouers se vyf dogters om te trou. Sy het haar hart verloor op Marcus King, maar haar pa is nie beindruk met haar keuse nie. Tessie en Marcus loop saam weg en gaan trou in die geheim in die Engelse wreld. Hulle keer terug na Hickory Hollow as enkellopendes met die vertroue dat hulle die Millers met verloop van tyd kan oortuig om hulle liefde 'n kans te gee. Maar wanneer die ondenkbare gebeur, lyk dit onvermydelik dat Tessie deur die Mense onder sensuur geplaas sal word. Sal sy 'n rede kry om te hoop ten spyte van haar benarde situasie? DIE LAASTE BRUID deur Beverly Lewis is die laaste alleenstaande boek in die gewilde HICKORY HOLLOW-reeks.