Seisoene van seen (eBoek) : Beleef God se goedheid en guns elke dag

Bok av Andries Enslin
Dit is nie altyd maklik om te ontsnap van die wereld en sy geraas nie. Maar in die rustige teenwoordigheid van God le die krag en seen wat ons wildste drome oortref. In SEISOENE VAN SEN plaas Andries Enslin die kollig op hierdie oomblikke saam met God. Met temas soos waarom stiltetyd belangrik is, seisoene in jou geestelike lewe en die sen van die Heilige Gees in jou lewe gee Andries leiding vir die kosbaarste tye tussen God en sy kinders. SEISOENE VAN SEN is in handige sakpas-formaat en sal lesers met die 366 kort en kragtige dagstukke weer in vreugde by hul Vader se voete laat sit.