Wat wag op ons na die dood? (eBoek) : Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief

Bok av Fika Janse van Rensburg Marius Nel
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat na die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor die sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS N DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Di boek kyk wat die Bybel hieroor s met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament s. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd 'n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.