God, waarom lyk die wereld so? (eBoek) : Wat beteken dit om te se God is in beheer?

Bok av Adrio Konig
6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wereldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense na 'n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat? Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio Knig kyk in GOD, WAAROM LYK DIE WRELD SO? na teorie van teolo soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik. Die eerste hoofstuk van GOD, WAAROM LYK DIE WRELD SO? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wreldoorlog wat 'n agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met 'n bylaag swart-en-wit foto's. Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wreld gebeur nie. In plaas daarvan om met le woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.