Amper 'n tiener (eBoek) : 8 belangrike dinge waaroor julle nou al moet praat

Bok av Peter Larson Heather Larson David Arp Claudia Arp
Jou dogter word 'n tiener. Weet jy wat sy werklik dink oor ouens, skool, God of haar toekoms? En besef jy hoe vinnig dit kan verander? Hoe praat 'n mens oor die goed? AMPER 'N TIENER help ouers om met hulle dogter te gesels en haar te help deur die tawwe tienerjare. Peter en Heather Larson en David en Claudia Arp gee vir ouers persoonlike raad en bied deurdagte vrae wat hulle kan gebruik om betekenisvolle, natuurlike gesprekke oor 8 kernsake met hulle dogter te h waaronder: Fisiese en emosionele veranderinge in haar lewe Eienaarskap van haar geestelike lewe Hoe om sosiale media verantwoordelik te gebruik Verhoudings AMPER 'N TIENER is 'n praktiese gids tot ouer-dogter-gesprekke. Daar is ook raad oor dinge wat julle ook saam kan doen om haar te bemoedig in haar geloof en die uitdagings waarvoor sy te staan gaan kom. Dit is 'n mt vir elke ma en pa.