Kruispad vir Kara (eBoek)

Bok av Helene de Kock
Die pragtige Kara Geertse is Tukkies se joolprinses met die wereld aan haar voete en die sterre van 'n blink toekoms in haar oe. Sy laat oral die koppe draai, veral die van die sjarmante Jannes Conradie. Die lewe is 'n lied ... totdat Kara onverwags voor 'n kruispad te staan kom wat haar lewe heeltemal van koers af dwing. Wat - of wie - gaan haar veilig deur hierdie doolhof lei en haar help om die waarheid oor haarself en die lewe uit te pluis? KRUISPAD VIR KARA is 'n hartroerende, opwindende liefdesverhaal uit die pen van die immergewilde en ervare skrywer Helene de Kock. Dit sal jou weer hoop vir die lewe en vir die liefde gee.