Die Nuwe Amptelike K53-handleiding : Motorfietse, ligte en swaarvoertuie

Bok av Gavin Hoole
Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, isDie Nuwe Amptelike K53-handleiding 'n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om joute help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreekwat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie enmotorfietse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur,padtekens en padrels, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die eindevan di afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartementeopgestel word. 'n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewingopsom, is n die toets bygevoeg. Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarnaeksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- endie padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis di gids vir leerling- enbestuurslisensietoetse. Di handleiding se inhoud vorm ook die basis vir 'n opsioneleskakel tot 'n aanlyn-selftoetsfasiliteit.