Engele en Rowers

Bok av Piet Schoombie
Hierdie e-boek bevat vyftien kortverhale en artikels wat reeds in Mei 2010 onder dieselfde naam in gedrukte vorm verskyn het. Daardie boek se vier en twintig stories is verminder na vyftien uitgesoekte keur verhale. Die verhale is wesenlik hersien en in sommige gevalle verkort.