Hoppie Hasie sit vas

Bok av Francois Keyser
Welkom in die wereld van "e;Die Woudties"e;"e;Die Woudties"e; is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.In hierdie boek sit Abbit die hasie in 'n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit te kry uit die boom uit.Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "e;The Junglies"e; te skryf.Vir meer inligting oor "e;The Junglies"e; en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na "e; The Junglies"e; se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.