Die Woudties bou 'n boomhuis

Bok av Francois Keyser
Welkom in die wereld van "e;Die Woudties"e;"e;Die Woudties"e; is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats."e;Die Woudties"e; boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na onsomstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien.In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op 'n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet veranderFrancois se oudste dogter was sy inspirasie om "e;The Junglies"e; te skryf."e;Die Woudties"e; is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "e;The Junglies"e;.Vir meer inligting oor "e;The Junglies"e; en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na "e; The Junglies"e; se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes