Die Woudties en die Singkompetisie

Bok av Francois Keyser
Agterblad:Welkom by die wreld van "e;Die Woudties"e;.Die Woudties"e; is 'n kinderboek reeks waarvan elkeen 'n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.Elke boek in "e;Die Woudties"e; reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms meer kan bereik met spanwerk.In hierdie boek wil die maatjies vir 'n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen?Francois was genspireer deur sy oudste dogter om "e;Die Woudties"e; boek reeks te skryf."e;Die Woudties"e; is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as "e;The Junglies"e; in engels.Om meer omtrent "e;The Junglies"e; en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.thejunglies.com of besoek "e;The Junglies"e; se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.