Wat is jou Nalatenskap? 101 Idees om 'n Nalatenskap te skep en bou

Bok av Anca Iovita
Is jy by 'n kruispad?Wonder jy wat jy met jou lewe met doen?Sal die lewe makliker wees as jy net bietjie aanwysings kon kry?Selfs al gesels mense nie oor nalatenskappe nie, is hierdie die vrae wat gedurende die stil ure van die nag in amper almal se gedagtes maal. Veral in di van ons wat sekere mylpale bereik soos volwassenheid, middeljare en aftrede.Het jy al ooit die proses van metamorfose van 'n skoenlapper opgelet? Om uit die kokon te kom is moeilik en pynlik. Jy mag dink jy doen die skoenlapper 'n guns as jy die kokon se boonste deel oop knip sodat dit makliker kan uitkom, maar as jy dit doen sal die skoenlapper se vlerke nie behoorlik ontwikkel nie en dit sal kruppel wees vir die res van sy lewe. Stribbeling en uitdagings is nodig vir metamorfose om plaas te vind. Hulle is ook nodig vir die skep en bou van 'n nalatenskap.