Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika

Bok av Tracey Hawthorne
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Ook in Engels beskikbaar as Spiders and Scorpions of Southern Africa.