Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Huistaal

Bok av Henk Viljoen Annette Ligthelm Marietta Murray Magdel van Tonder Sylvia Plaatjies
Piekfyn Afrikaans Graad 7 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring vir graad 7, Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur te fokus op kommunikatiewe, teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind gepaste inhoud en kontekste, en A wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig bruikbare werkskedules vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien A omvattende formele assesseringsprogram vir graad 8, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede, inhoud en toepaslike assessering by elke aktiwiteit aan te toon A volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In A neutedop. Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou!