Liknande böcker
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids Graad 11
Bok av Riens Vosloo
Piekfyn Afrikaans Graad 11 se Onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Graad 11-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerder benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en 'n wye verskeidenheid tekssoorte ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk bevat 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit. Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.